Rhodesiese Bosoorlog

Rhodesiese Bosoorlog
Deel van die Koue Oorlog

Die geopolitieke situasie na die onafhanklikheid van Angola en Mosambiek in 1975. Rhodesië is in groen, lande wat die nasionalistiese guerillas ondersteun in rooi en Apartheid-era Suid-Afrika en sy afhanklikheid Suidwes-Afrika, albei bondgenote van die Rhodesiese regering is in blou.
Datum 4 Julie 196412 Desember 1979
Ligging Rhodesië, Zambië en Mosambiek
Resultaat Dooiepunt[1]
Strydende partye
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk

Vlag van Rhodesië Rhodesië
(tot 1 Junie 1979)
Zimbabwe-Rhodesië
(vanaf 1 Junie 1979)


Ondersteun deur:
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Portugal Portugal
(tot 1974)


FROLIZI
(vanaf Maart 1978)

ZANLA (ZANU)

Vlag van Mosambiek FRELIMO[2] (tot 25 Junie 1975)
Vlag van Mosambiek Mosambiek (vanaf 25 Junie 1975)


Ondersteun deur:
Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China[3]
Vlag van Libië Libië
Vlag van Tanzanië Tanzanië[4]


ZIPRA (ZAPU)[5]
MK (ANC)[5]


Ondersteun deur:
Vlag van Sowjetunie Sowjetunie[3]
Vlag van Zambië Zambië
Vlag van Kuba Kuba[3]
Flag of the German Democratic Republic Oos-Duitsland[3]


FROLIZI
(tot Maart 1978)

Aanvoerders
Vlag van Verenigde KoninkrykVlag van Rhodesië Elizabeth II**
Vlag van Rhodesië Ian Smith

Vlag van Rhodesië P. K. van der Byl
Vlag van Rhodesië Peter Walls
Abel Muzorewa
Ndabaningi Sithole
(vanaf Maart 1978)[6]
James Chikerema
(vanaf Maart 1978)[6][7]
Vlag van Suid-Afrika Hendrik Verwoerd
Vlag van Suid-Afrika John Vorster
Vlag van Suid-Afrika Pieter Willem Botha

Herbert Chitepo
(tot 1975)

Josiah Tongogara
Robert Mugabe
Ndabaningi Sithole (tot 1975)
Edgar Tekere
Solomon Mujuru
Vlag van Mosambiek Samora Machel


Joshua Nkomo
James Chikerema
(tot Oktober 1971)[7]
Jason Moyo
Lookout Masuku
Dumiso Dabengwa
Oliver Tambo
Joe Slovo

Sterkte
1979:[8]
10 800 gereelde
15 000 reserviste
8 000 polisie
19 000 polisiereserviste
1979:[9]
25 500 guerrillas

1979:[8]
20 000 guerrillas

Ongevalle en verliese
1 361 Rhodesiese veiligheidsmagtelede dood 10 000+ guerrillas dood
468 wit burgerlikes dood
7 790 swart burgerlikes vermoor
*Brittanje was nie werklik betrokke by die oorlog, maar Rhodesië was nog 'n kolonie van die Verenigde Koninkryk tot en met sy erkende onafhanklikheid in 1965.
**Elizabeth II het haarself nie geag as Koningin van Rhodesië nie, die land het in 1970 'n republiek geword.

Die Rhodesiese Bosoorlog – ook bekend as die Tweede Chimurenga of die Zimbabwe Vryheidsoorlog – was 'n burgeroorlog wat vanaf Julie 1964 tot Desember 1979 geveg is in die omstrede gebiede van Rhodesië (later Zimbabwe-Rhodesië).[10] Drie groepe het teen mekaar geveg: die Rhodesiese regering, onder Ian Smith (later die Zimbabwe-Rhodesië-regering onder Biskop Abel Muzorewa); die Zimbabwe National Liberation Army (ZANLA), die militêre vleuel van Robert Mugabe se Zimbabwe African National Union; en die Zimbabwe African National Union van Joshua Nkomo.

Die oorlog en die daaropvolgende binnelandse ooreenkoms, wat in 1978 deur Smith en Muzorewa onderteken is, het in Junie 1979 gelei tot die implementering van universele stemreg, wat die einde was van die wit minderheidsbewind in Rhodesië, waarna dit herdoop is na Zimbabwe-Rhodesië onder 'n swart meerderheidsregering. Dit het egter geen internasionale steun gekry nie en die oorlog het aangegaan.

Onderhandelings tussen die Zimbabwe-Rhodesië-regering, die Britse regering en Mugabe en Nkomo se verenigde "Patriotiese Front" is in Desember 1979 in die Lancasterhuis voortgesit, waar die Lancasterhuis-ooreenkoms onderteken is. Die land is tydelik weer onder Britse beheer geplaas en 'n nuwe verkiesing is in Maart 1980 onder die Britse regering en die Britse Statebond se toesig gehou. ZANU het dit gewen en Mugabe word op 18 April 1980 as die eerste eerste minister van Zimbabwe aangestel. Die land het toe amptelik, internasionale erkenning ontvang.

  1. (en) M Evans, Making an African army: the case of Zimbabwe, 1980-87, Peace, Politics and Violence in the New South Africa, 1992 - afsaap.org.au. Besoek op 2 Julie 2016.
  2. Norman 2003, p. 65
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named newsatelier
  4. (en) From liberation movement to government: ZANU and the formulation of the foreign policy of Zimbabwe, 1990. Page 284
  5. 5,0 5,1 Thomas 1995, pp. 16–17
  6. 6,0 6,1 Smith 1997, pp. 249–252
  7. 7,0 7,1 Grundy, Trevor (30 Maart 2006). "Death of a hero: James Chikerema 1925–2006". The Zimbabwean (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2013. Besoek op 20 Oktober 2011.
  8. 8,0 8,1 Lohman & MacPherson 1983, Synopsis
  9. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named endingwar
  10. Stearns 2002, p. 1069

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search